Kalevi Kiviniemi

2 responses to “Kalevi Kiviniemi”

  1. Karien avatar
    Karien

    Sjoe, musiek en argitektuur komplimenteer mekaar perfek!

    Dink nou hoe die Pretoria Bach koor dirigent ons laat resoneer op die laaste konsonante van ‘n frase: want in die katedrale waar Bach se werke in sy tyd uitgevoer is, sou die klank nog bietjie ‘aanrol’ in die reuse ruimte ….

  2. Karien avatar
    Karien

    Dirigent: Gerben Grootten, opgegroei in Nederland.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *