2 thoughts on “Kalevi Kiviniemi”

  1. Sjoe, musiek en argitektuur komplimenteer mekaar perfek!

    Dink nou hoe die Pretoria Bach koor dirigent ons laat resoneer op die laaste konsonante van ‘n frase: want in die katedrale waar Bach se werke in sy tyd uitgevoer is, sou die klank nog bietjie ‘aanrol’ in die reuse ruimte ….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *